top of page

Oos-Moot Gemeente Live Stream

Oos-Moot Gemeente Live Stream

Oos-Moot Gemeente Live Stream
Search video...
Sondag Aanddiens 18:00 - 5 Jun 2022   Past. Chris Du Plessis

Sondag Aanddiens 18:00 - 5 Jun 2022 Past. Chris Du Plessis

01:24:49
Play Video
Sondag Oggenddiens 10:00 - 5 Jun 2022  Past. Chris Du Plessis

Sondag Oggenddiens 10:00 - 5 Jun 2022 Past. Chris Du Plessis

02:36:25
Play Video
Sondag Oggenddiens 10:00 - 29 Mei 2022  Past. Frikkie Klaasen

Sondag Oggenddiens 10:00 - 29 Mei 2022 Past. Frikkie Klaasen

01:36:37
Play Video
Hemelvaart Donderdag Aanddiens 19:00 - 26 Mei 2022   Past. Chris Du Plessis

Hemelvaart Donderdag Aanddiens 19:00 - 26 Mei 2022 Past. Chris Du Plessis

01:21:35
Play Video

Lede In Christus

Oos-Moot

Lede logo 80 6.png
WELKOM by OOS-MOOT GEMEENTE
'n Veilige hawe vir gebroke siele in Sy koningkryk

ADRES:

18de Laan 651
Rietfontein

Pretoria

      Dienstye:

Woensdagoggend Sustersbiduur

09:00

Woensdagaand Gemeentebiduur
19:00

Vrydagaand Jeugbediening
19:00

Sondagoggend Kinderbediening
08:30

Sondagoggend Erediens
10:00
Sondagaand Evangeliediens
18:00

  • Dienste hervat soos normaal dit is dus nie nodig om plek te bespreek nie.

 

  • Die dra van maskers is steeds verpligtend en ononderhandelbaar.

 

  • Sosiale distansie moet steeds gehandhaaf word.

 

  • Fisiese aanraking moet assebliefvermy word.

 

  • Sanitasie sal steeds by die deure plaasvind.

 

  • Indien u siek is, vra ons dat u liewer tuis sal bly en ons daarvan salverwittig sodat ons saam vir ukan bid.

Neem asb kennis van die volgende diens reëlings en regulasies

Indien u enige vrae het is u welkom om Past. Chris Du Plessis (079 428 6747) te kontak.

   01-Jun         Tinus Steyn
   04-Jun         Keegan Visagie
   09-Jun         Alex Wallace
   09-Jun         Lyndia Visagie
   10-Jun         Past Chris du Plessis
   11-Jun         Past Frikkie Klaasen
   11-Jun         Elize Coetzee
   14-Jun         Ansa Roux
   15-Jun         Elmarie Mayers
   15-Jun         Zoeline Müller
   19-Jun         Chanel Homan
   19-Jun         Chanel Grobler
   20-Jun         Juanita Du Bois
   22-Jun         Chanelle du Plessis
   22-Jun         Elize Language
   24-Jun         Henry Mayers
   25-Jun         Welna van Noordwyk
   26-Jun         Sunchia van Noordwyk
   28-Jun         Bernita Strydom
   30-Jun         Wian Joubert

   15-Jun         Kobie & Magda van Rensburg
   17-Jun         Riana & Dewald Pretorius
   28-Jun         Hennie & Drienie van Staden

 Let asb. daarop dat die gemeente se rekeningnaam verander het.

Oos-Moot-Bank.jpg

  1 Jun Oos-Moot Sondagskool
  2 Jun Oos-Moot Jeug
  3 Jun Oos-Moot Middeljariges
  4 Jun  Oos-Moot Senior Burgers
  5 Jun Lede in Christus Pastore en hul vrouens
  6 Jun Seën vir die besighede van gemeentelede
  7 Jun Bid vir die Direksie
  8 Jun Lede in Christus Gemeentes in Suid-Afrika
  9 Jun Moderator en Sus. Joanie
10 Jun Bid vir die Uitvoerende Raad
11 Jun Bid vir die Suir-Afrikaanse Polisiediens
12 Jun Bid vir Suid-Afrika Regering
13 Jun Redding van siele
14 Jun Bid vir teruggevalle Pinkster siele
15 Jun Bid vir alle Pastorie kinders
16 Jun Bid vir Kerkleiers van ander Genootskappe
17 Jun Bid vir ons gemeente pastore: Presiderend, Assistent en Emeritus
18 Jun Bid vir seën vir Gemeente Finansies
19 Jun Gesondheid van die gemeentelede
20 Jun Bid vir die enkellopendes in die gemeente
21 Jun Huwelike in die gemeente
22 Jun Bid vir al die enkel-ouers in die gemeente
23 Jun Bid vir al die afgetrede pastore van Lede in Christus en hul gades
24 Jun Bid vir getrouheid van die gemeentelede
25 Jun Bid vir al die Jeugleiers en Jeugwerkers in die Kerk
26 Jun Bid vir ons onderwysers en onderwyseresse
27 Jun Finansiële seën vir gemeentelede
28 Jun Bid vir ons kerk se Evangelisasie afdeling
29 Jun Bid vir ons Nooddienswerkers
30 Jun Bid vir ons mense se gesondheid

01 Jul Bid vir ons land se ekonomie

JAARTEMA 2022

Kom ons soek Die here

Ondersteuningsspn-2020.jpg
Herwinningsblad_edited_edited.jpg
Wit Olifante.jpg
bottom of page