top of page

Oos-Moot Gemeente Live Stream

This channel is coming soon!

Lede In Christus

Oos-Moot

Lede logo 80 6.png
WELKOM by OOS-MOOT GEMEENTE
'n Veilige hawe vir gebroke siele in Sy koningkryk

ADRES:

18de Laan 651
Rietfontein

Pretoria

      Dienstye:

Woensdagoggend Sustersbiduur

09:00

Woensdagaand Gemeentebiduur
19:00

Vrydagaand Jeugbediening
19:00

Sondagoggend Kinderbediening
08:30

Sondagoggend Erediens
10:00
Sondagaand Evangeliediens
18:00

(Huidiglik Gesluit)

Diens tye is as volg:
Bid-uur               Woensdae     19:00
Jeug                   Vrydae           19:00
Oggenddiens     Sondae         10:00
Aand
diens          Sondae         18:00

Dit is belangrik om elke week by Sus. Annelie Du Plessis (079 191 7336) u plek te bespreek omdat daar net 50 mense per diens toegelaat mag word.
 
* Daar mag ongelukkig nie meer as een week se dienste vooruit bespreek word nie.
 
* Onthou ook asb. om u bespreking vroegtydig te kan- selleer indien u nie meer ‘n diens gaan bywoon nie.

In u bespreking moet u asb. die volgende meld:
  *Hoeveel mense u is en,
  *of u vir die 10:00 of 18:00 diens bespreek.
 
Die dienste gaan steeds op die Gemeente Webblad, Gemeente en Radio Ligstraal Facebook bladens en Radio Ligstraal uitgesaai word.

As u siek is of enige verkoue- of griepsimptome het moet u asb. tuisbly.

 

As u in kontak was met iemand wat COVID-19 het moet u vir 10 dae tuisbly.

 

U MOET asb. ‘n masker dra.

Voor elke diens gaan u ‘n vorm moet voltooi; bring asb. u eie pen saam kerk toe.

 

Geen fisiese kontak sal toegelaat word nie; alle lofprysinge en manifistasies moet by u sitplek uitgevoer word en nie voor in die kerk nie.

Elke bank het twee geel plakkers. Ons vra dat daar net een volwassene per plakker sal sit.

U offergawe moet in ‘n koevert geplaas word en agter in die offergawe-kassie geplaas word.

 

Ander toepaslike reëlings sal by die kerk deurgegee word.

 

Neem asb kennis van die volgende diens reëlings en regulasies

Indien u enige vrae het is u welkom om Past. Chris Du Plessis (079 428 6747) te kontak.

.

01 Sep Johannes Homan
02 Sep Landin du Bois
             Frikkie Snr. Klaasen
05 Sep Joshua van As
             Rina van den Heever
07 Sep Cayden Homan
10 Sep Jenny Jansen v Rensburg
11 Sep Pieter Grobler
12 Sep Tienie Delport
             Tom Schimper
13 Sep Marle Lubbe
18 Sep Hester Hyman
19 Sep Ritz Harmse
23 Sep Cindy Müller
             Gretna Conradie
             Maureen van Tonder
25 Sep Annatjie Visagie
             Naomie Rinke
26 Sep Gertjie Symens
             Roché Badenhorst
27 Sep Riana Pretorius
30 Sep Sus. Annelie du Plessis
             Marie Welmans

06 Sep André & Rose de Waal
11 Sep Pieter & Dirkie Grobler
12 Sep Tom & Ingrid Schimper
13 Sep Dulce & Rita van Noordwyk
16 Sep Chris & Magriet Bam
19 Sep Heinrich & Sunchia van Noordwyk
30 Sep Lettie & Willa Janse van Rensburg

 Let asb. daarop dat die gemeente se rekeningnaam verander het.

Oos-Moot-Bank.jpg

  1 Sep Oos-Moot Sondagskool
  2 Sep Oos-Moot Jeug
  3 Sep Oos-Moot Middeljariges
  4 Sep Oos-Moot Senior Burgers
  5 Sep Lede in Christus Pastore en hul vrouens
  6 Sep Seën vir die besighede van gemeentelede
  7 Sep Bid vir die Direksie
  8 Sep Lede in Christus Gemeentes in Suid-Afrika
  9 Sep Moderator en Sus. Joanie
10 Sep Bid vir die Uitvoerende Raad
11 Sep Bid vir die Suir-Afrikaanse Polisiediens
12 Sep Bid vir Suid-Afrika Regering
13 Sep Redding van siele
14 Sep Bid vir teruggevalle Pinkster siele
15 Sep Bid vir alle Pastorie kinders
16 Sep Bid vir Kerkleiers van ander Genootskappe
17 Sep Bid vir ons gemeente pastore: Presiderend, Assistent en Emeritus
18 Sep Bid vir seën vir Gemeente Finansies
19 Sep Gesondheid van die gemeentelede
20 Sep Bid vir die enkellopendes in die gemeente
21 Sep Huwelike in die gemeente
22 Sep Bid vir al die enkel-ouers in die gemeente
23 Sep Bid vir al die afgetrede pastore van Lede in Christus en hul gades
24 Sep Bid vir getrouheid van die gemeentelede
25 Sep Bid vir al die Jeugleiers en Jeugwerkers in die Kerk
26 Sep Bid vir ons onderwysers en onderwyseresse
27 Sep Finansiële seën vir gemeentelede
28 Sep Bid vir ons kerk se Evangelisasie afdeling
29 Sep Bid vir ons Nooddienswerkers
30 Sep Bid vir ons mense se gesondheid

  1 Okt  Bid vir ons land se ekonomie

JAARTEMA 2021

Nader tot My en
Ek sal tot julle nader

Ondersteuningsspn-2020.jpg
Herwinningsblad_edited_edited.jpg

18de Laan 651

Rietfontein

bottom of page