top of page

Lede In Christus

Oos-Moot

WELKOM by OOS-MOOT GEMEENTE
'n Veilige hawe vir gebroke siele in Sy koningkryk

ADRES:

18de Laan 651
Rietfontein

Pretoria

Dienstye:

Woensdag Sustersbiduur

09:00

Woensdagaand Gemeentebiduur

19:00

Vrydagaand Jeugbediening

19:00

Sondagoggend Kinderbediening

08:30

Sondagoggend Erediens

10:00

Sondagaand Evangeliesasiediens

18:00

 1 Desember    10:00        Oggenddiens

                         18:00        Kersdiens


8 Desember     10:00        Oggenddiens

                         18:00        Aanddiens


15 Desember   10:00        Oggenddiens
                         18:00        Aanddiens


16 Desember   08:00        Geloftediens
 

22 Desember   10:00        Oggenddiens
 

29 Desember   10:00        Oggenddiens

31 Desember    22:30       Oujaarsdiens

Ons sê Vaarwel

Dit is vir ons hartseer om vaarwel te sê vir ons Mede-Pastoorspaar Past. Paul en Suster San-Marie Grobbelaar. Na jare se arbeid in die gemeente is hulle verplaas na Van Der Bijlpark Gemeente. Ons gaan julle ongelooflik mis en wens julle alle voorspoed, seën en geluk toe in julle nuwe gemeente. Die pastorale en vriendskaps verhoudings wat gesmee is sal bly tot dat Jesus op die wolke sal verskyn.

Liefde groete - Oos-Moot Gemeente

Past. Paul en Sus. San-Marie Grobbelaar

Gelei deur Dewald en Erika Hattingh. Hulle het u ondersteuning nodig. U kan een of meer van die onderstaande items skenk aan mense in nood. Plaas dit gerus in die krat voor on die portaal en ons sal toesien om dit soos nodig uit te deel.

Die Here seën u ryklik!

Pakkies/Boks Kos

Rys

Ontbyt pap bv. Weetbix

Mieliepap

Speserye bv. Sout en Peper

Bruin suiker

Enige Koekies

Jelly

Macaroni en Spaghetti

Tee

Eiers

Botter

Badkamer ware

Toiletpapier

Badseep

Tandepaste

Shampoo en Conditioner

Roll-On/Deoderant/Lekkerruik-goed

Pleisters

Skoonmaakmiddels

Handy Andy

Waspoeier

Staysoft

Jik/Domestos

Swartsakke

Skottelgoedseep

Geblikte/Gebottelde Goedere

Soutvleis/Bully Beef

Long Life Melk

Bovril/Marmite

Tuna

Koffie

Baked Beans

Sweetcorn

Olie

Tamatie & Uie mengsel

Konfyt

Stroop

Peanut butter

Ondersteuningsspan

Wit-Olifant-Trans.png
Wit-Olifant-Naam-Trans.png

SKENK GERUS AL U OORTOLLIGE BESITTINGS AAN OOS-MOOT GEMEENTE
(LINNE, KOMBUISWARE, MEUBELS, KLERE, BOEKE,  ENS.)

Kontak: Oom Chris & Tannie Magriet Bam

JAARTEMA

God se krag in werking

Oos Moot NUUS - Vorige gebeure

2018-08-09_Jeugkonferensie.jpeg

Jeug Konferensie 2018

Ons Jongmense het 'n feestyd wat voorlê met die Jeug Konferensie wat plaasvind die 9de to die 12de Augustus 2018.

Een en elke jongeling wat homself will kom geniet in die Here moet regtig 'n punt maak daarvan om die Konferesnie by te woon.

Sien die Jeug Blad vir meer inligting.

Jeug Bediening se Jaar Tema 2018

"Breaking The Chains"

Amalgamasie Diens

Op 1 Julie 2018 het 'n geskiedkundige gebeurtenis plaas gevind.

Twee gemeentes het hande gevat en een geword. Lede in Christus Kerk Rietfontein- en Pretoria-Oos-gemeentes wat geografies naby mekaar was, het na vele bevestigings besluit om een te word en 'n groot breshou vir die Here te slaan in die Ooste van die pragtige Moot-gebied in Pretoria. 

Nuwe Media Blad

Met die groot opdrag en taak wat daar op die "Gemeente" gelê is om dissipels van alle nasies te maak, is daar al hoe meer in die hedendaagse lewe 'n aanvraag vir die Woord van God op sosiale media.

Hou gerus ons Media Blad dop vir nuwe preek en sang videos wat die naam van God groot maak en die Woord uit te dra na die eindhoeke van die aarde.

Jeug 2019 logo R02.png
20190526_122722.jpg

Nuwe Lede Voorgestel

Jeug Bediening se Jaar Tema 2019

"VLIEG HOOG"

Streeks-Paas-Konferensie.jpg

Streeks Paaskoferensie 2019

Ons het 'n geseënde tyd gehad om die Here se dood en opstanding te vier. Die goue draad van die Heilige Gees was duidelik sigbaar in elke diens en in elke woord wat uit gegaan het.

20190407_115947.jpg

Nuwe Lede Voorgestel

Nelius en Madelein Snyman en kinders

Riana Pretorius

Theresa Summers (man en kinders was nie daar nie)

2019-05-03_Vrouekonferensie.jpg

Vrouekoferensie 2019

Die vrou is 'n belangrike deel in God se plan vir die koningryk. 'n Geseënde tyd was ervaar waar elke vrou hul self kon uitleef, stig en versterk. Gesalfde vrouesprekers het dit net soveel spesiaal gemaak. Ons sien uit na volgende jaar se konferensie.

Rita Weideman      Teuns Van Niekerk
Vian De Meyer       Martin Visagie
Annetjie Visagie     Naomi Rinke

2019-08-23_Jeug-Go-Karts_Brandon-Erastus

Jeug Go-Kart Aand en Sus Rose se verjaarsdag

Oos-Moot Gemeente se jeug het 'n lekker aand geniet by die Go-Karts.

18de Laan 651

Rietfontein

bottom of page