Maar daar kom ‘n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid.
Neem Kennis !!!
As gevolg van die nuwe regulasies sal ons vir tyd en wyl Facebook dienste hou op die gewone tye.
Meer inligting aangaande dit sal mettertyd gekommunikeer word.
4 Jan Genevieve Prinsloo
Madeleine Snyman
5 Jan Soon Lewis
6 Jan Marista Graaff
8 Jan Ryno Hattingh
12 Jan Karen de Lange
13 Jan Christine Wallace
15 Jan Donnovan Lewis
19 Jan Eric Snr. Ströh
20 Jan Arrie Müller
22 Jan Erika Hattingh
Elize Symens
29 Jan Gerhard Alberts
13 Jan Alex & Christine Wallace
Marius & Yolandé Visagie
30 Jan Past. Hans & Jenny J van Rensburg
Let asb. daarop dat die gemeente se rekeningnaam verander het.
1 Jan Oos-Moot Sondagskool
2 Jan Oos-Moot Jeug
3 Jan Oos-Moot Middeljariges
4 Jan Oos-Moot Senior Burgers
5 Jan Lede in Christus Pastore en hul vrouens
6 Jan Seën vir die besighede van gemeentelede
7 Jan Bid vir die Direksie
8 Jan Lede in Christus Gemeentes in Suid-Afrika
9 Jan Moderator en Sus. Joanie
10 Jan Bid vir die Uitvoerende Raad
11 Jan Bid vir die Suir-Afrikaanse Polisiediens
12 Jan Bid vir Suid-Afrika Regering
13 Jan Redding van siele
14 Jan Bid vir teruggevalle Pinkster siele
15 Jan Bid vir alle Pastorie kinders
16 Jan Bid vir Kerkleiers van ander Genootskappe
17 Jan Bid vir ons gemeente pastore: Presiderend, Assistent en Emeritus
18 Jan Bid vir seën vir Gemeente Finansies
19 Jan Gesondheid van die gemeentelede
20 Jan Bid vir die enkellopendes in die gemeente
21 Jan Huwelike in die gemeente
22 Jan Bid vir al die enkel-ouers in die gemeente
23 Jan Bid vir al die afgetrede pastore van Lede in Christus en hul gades
24 Jan Bid vir getrouheid van die gemeentelede
25 Jan Bid vir al die Jeugleiers en Jeugwerkers in die Kerk
26 Jan Bid vir ons onderwysers en onderwyseresse
27 Jan Finansiële seën vir gemeentelede
28 Jan Bid vir ons kerk se Evangelisasie afdeling
29 Jan Bid vir ons Nooddienswerkers
30 Jan Bid vir ons mense se gesondheid
31 Jan Bid vir ons land se ekonomie