top of page

Oos Moot NUUS - Vorige gebeure

2018-08-09_Jeugkonferensie.jpeg

Jeug Konferensie 2018

Ons Jongmense het 'n feestyd wat voorlê met die Jeug Konferensie wat plaasvind die 9de to die 12de Augustus 2018.

Een en elke jongeling wat homself will kom geniet in die Here moet regtig 'n punt maak daarvan om die Konferesnie by te woon.

Sien die Jeug Blad vir meer inligting.

Jeug Bediening se Jaar Tema 2018

"Breaking The Chains"

Amalgamasie Diens

Op 1 Julie 2018 het 'n geskiedkundige gebeurtenis plaas gevind.

Twee gemeentes het hande gevat en een geword. Lede in Christus Kerk Rietfontein- en Pretoria-Oos-gemeentes wat geografies naby mekaar was, het na vele bevestigings besluit om een te word en 'n groot breshou vir die Here te slaan in die Ooste van die pragtige Moot-gebied in Pretoria. 

Nuwe Media Blad

Met die groot opdrag en taak wat daar op die "Gemeente" gelê is om dissipels van alle nasies te maak, is daar al hoe meer in die hedendaagse lewe 'n aanvraag vir die Woord van God op sosiale media.

Hou gerus ons Media Blad dop vir nuwe preek en sang videos wat die naam van God groot maak en die Woord uit te dra na die eindhoeke van die aarde.

20190526_122722.jpg
20190526_122722.jpg

Nuwe Lede Voorgestel

Rita Weideman      Teuns Van Niekerk
Vian De Meyer       Martin Visagie
Annetjie Visagie     Naomi Rinke

Jeug 2019 logo R02.png

Jeug Bediening se Jaar Tema 2019

"VLIEG HOOG"

Streeks-Paas-Konferensie.jpg

Streeks Paaskoferensie 2019

Ons het 'n geseënde tyd gehad om die Here se dood en opstanding te vier. Die goue draad van die Heilige Gees was duidelik sigbaar in elke diens en in elke woord wat uit gegaan het.

20190407_115947.jpg

Nuwe Lede Voorgestel

Nelius en Madelein Snyman en kinders

Riana Pretorius

Theresa Summers (man en kinders was nie daar nie)

2019-05-03_Vrouekonferensie.jpg

Vrouekoferensie 2019

Die vrou is 'n belangrike deel in God se plan vir die koningryk. 'n Geseënde tyd was ervaar waar elke vrou hul self kon uitleef, stig en versterk. Gesalfde vrouesprekers het dit net soveel spesiaal gemaak. Ons sien uit na volgende jaar se konferensie.

2019-08-23_Jeug-Go-Karts_Brandon-Erastus

Jeug Go-Kart Aand en Sus Rose se verjaarsdag

Oos-Moot Gemeente se jeug het 'n lekker aand geniet by die Go-Karts.

Past_Paul-en-Sus-SanMarie-Grobbelaar.jpg

Afskeid - Past. Paul en Suster San-Marie

Ons het totsiens gesê aan Past. Paul en Suster San-Marie na 'n lang en getroue toewyding aan Rietfontein, en meer onlangs, Oos-Moot Gemeente. Ons sal hulle nooit vergeet nie en hul voetstappe in die gemeente sal nog lank sigbaar wees. Ons wens hulle sterkte en seën toe op hulle pad voorentoe en met hul nuwe gemeente.

Rev-Dr-Ben-Otto-Memorial2.jpg

Benodig 'n Facebook rekening

Video Opname

Roudiens van wyle Eerwaarde Doktor Benjamin Otto

Rev-Dr-Ben-Otto-Memorial2.jpg

Benodig NIE 'n Facebook rekening

Klank Opname Alleenlik

Roudiens van wyle Eerwaarde Doktor Benjamin Otto

bottom of page