top of page

Oos-Moot Gemeente Live Stream

Oos-Moot Gemeente Live Stream

Live:00 : 00 : 00
Oos-Moot Gemeente Live Stream
Search video...

Lede In Christus Oos-Moot Gemeente 3 Jan 2021 18:00 Aanddiens Livestream Prediker: Past. Chris Du Plessis

Lede In Christus Oos-Moot Gemeente 3 Jan 2021 18:00 Aanddiens Livestream Prediker: Past. Chris Du Plessis

Lede In Christus Oos-Moot Gemeente 3 Jan 2021 18:00 Aanddiens Livestream Prediker: Past. Chris Du Plessis

Lede In Christus Oos-Moot Gemeente 3 Jan 2021 18:00 Aanddiens Livestream Prediker: Past. Chris Du Plessis

Lede In Christus

Oos-Moot

Lede logo 80 6.png
WELKOM by OOS-MOOT GEMEENTE
'n Veilige hawe vir gebroke siele in Sy koningkryk

ADRES:

18de Laan 651
Rietfontein

Pretoria

      Dienstye:

Woensdagaand Gemeentebiduur

19:00

Vrydagaand Jeugbediening

19:00

Sondagoggend Kinderbediening

08:30

Sondagoggend Erediens

10:00

Sondagaand Evangeliediens

18:00

As u siek is of enige verkoue- of griepsimptome het moet u asb. tuisbly.

 

As u in kontak was met iemand wat COVID-19 het moet u vir 10 dae tuisbly.

 

U MOET asb. ‘n masker dra.

Voor elke diens moet asb ‘n vorm voltooi.

 

Geen fisiese kontak sal toegelaat word nie; alle lofprysinge en manifistasies moet by u sitplek uitgevoer word en nie voor in die kerk nie.

Elke bank het twee geel plakkers. Ons vra dat daar net een volwassene per plakker sal sit.

U offergawe moet in ‘n koevert geplaas word en agter in die offergawe-kassie geplaas word.

 

Ander toepaslike reëlings sal by die kerk deurgegee word.

Neem asb kennis van die volgende diens reëlings en regulasies

Indien u enige vrae het is u welkom om Past. Chris Du Plessis (079 428 6747) te kontak.

..

..

 Let asb. daarop dat die gemeente se rekeningnaam verander het.

Oos-Moot-Bank.jpg

  1 Apr Oos-Moot Sondagskool
  2 Apr Oos-Moot Jeug
  3 Apr Oos-Moot Middeljariges
  4 Apr Oos-Moot Senior Burgers
  5 Apr Lede in Christus Pastore en hul vrouens
  6 Apr Seën vir die besighede van gemeentelede
  7 Apr Bid vir die Direksie
  8 Apr Lede in Christus Gemeentes in Suid-Afrika
  9 Apr Moderator en Sus. Joanie
10 Apr Bid vir die Uitvoerende Raad
11 Apr Bid vir die Suir-Afrikaanse Polisiediens
12 Apr Bid vir Suid-Afrika Regering
13 Apr Redding van siele
14 Apr Bid vir teruggevalle Pinkster siele
15 Apr Bid vir alle Pastorie kinders
16 Apr Bid vir Kerkleiers van ander Genootskappe
17 Apr Bid vir ons gemeente pastore: Presiderend, Assistent en Emeritus
18 Apr Bid vir seën vir Gemeente Finansies
19 Apr Gesondheid van die gemeentelede
20 Apr Bid vir die enkellopendes in die gemeente
21 Apr Huwelike in die gemeente
22 Apr Bid vir al die enkel-ouers in die gemeente
23 Apr Bid vir al die afgetrede pastore van Lede in Christus en hul gades
24 Apr Bid vir getrouheid van die gemeentelede
25 Apr Bid vir al die Jeugleiers en Jeugwerkers in die Kerk
26 Apr Bid vir ons onderwysers en onderwyseresse
27 Apr Finansiële seën vir gemeentelede
28 Apr Bid vir ons kerk se Evangelisasie afdeling
29 Apr Bid vir ons Nooddienswerkers
30 Apr Bid vir ons mense se gesondheid
  1 Mei Bid vir ons land se ekonomie

JAARTEMA 2021

Word binnekort aangekondig

Ondersteuningsspn-2020.jpg
Herwinningsblad_edited_edited.jpg

18de Laan 651

Rietfontein

bottom of page